Nederlandse nasionale sokkerspan

Nederland
Afrigter Vlag van Nederland Ronald Koeman
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Die eerste Nederlandse nasionale sokkerspan in 1905.

Die Nederlandse nasionale sokkerspan (Nederlands: Nederlands voetbalelftal) is die mans-sokkerspan wat Nederland in internasionale kompetisies verteenwoordig.

Die het die Europese sokkerkampioenskappe in 1988 gewen, en bereik in 1974, 1978 en 2010 die finale van die Sokker-Wêreldbeker. Nederland is op 31 Maart 2022 tiende op FIFA se wêreldranglys, nadat hulle heel bo-aan was in Augustus 2011.[1]

  1. "The FIFA/Coca-Cola World Ranking - Ranking Table - FIFA.com". www.fifa.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search